diabolies [boodskap #147133] |
Fri, 06 December 2024 13:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diabolies
Afbreking: di•a•bo•lies
Byvoeglike naamwoord: diabolies
Vergrotende trap: diabolieser
Oortreffende trap: diaboliesste
Attributief: diaboliese
Betekenis:
• Wat van boosheid getuig (soos 'n mens van die duiwel kan verwag).
Gebruik:
• Paulus waarsku ons teen die diaboliese magte wat in die wêreld aan die werk is.
Sinoniem:
• boos
• boosaardig
• demonies
• duiwelagtig
• duiwels
• goddeloos
• satanies
• satanisties
Vertaling:
Engels: diabolic, diabolical
Nederlands: diabolisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|