Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloukraanvoël
bloukraanvoël [boodskap #147131] Thu, 05 December 2024 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bloukraanvoël.
'n Bloukraanvoël.
bloukraanvoël
Afbreking: blou•kraan•voël
Samestelling: blou + kraanvoël


Selfstandige naamwoord: bloukraanvoël
Meervoud: bloukraanvoëls
Verkleinwoord: bloukraanvoëltjie
Meervoud van verkleining: bloukraanvoëltjies

Betekenis:
• 'n Groot, bedreigde standvoël, endemies aan Suid-Afrika, Grus paradisea.

Gebruik:
• Die bloukraanvoël is Suid-Afrika se nasionale voël.

Hiperoniem:
• kraanvoël

Afgelei:
• bloukraanvoëlkuiken

Vertaling:
Engels: blue crane
Nederlands: blauwe kraanvogel, paradijskraanvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voëlspesie
Volgende onderwerp: hofstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:36:32 UTC 2024