Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voëlspesie
voëlspesie [boodskap #147130] Thu, 05 December 2024 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voëlspesie
Afbreking: vo•ël•spe•sie
Samestelling: voël + spesie


Selfstandige naamwoord: voëlspesie
Meervoud: voëlspesies

Betekenis:
• 'n Soort voël (binne 'n familie van voëls, wat verder in genusse ingedeel word).

Gebruik:
• Die ornitoloog het 'n nuwe voëlspesie ontdek

Vertaling:
Engels: bird species
Nederlands: vogelsoort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernuwe
Volgende onderwerp: bloukraanvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:58:43 UTC 2025