spanwerk [boodskap #147126] |
Thu, 05 December 2024 07:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spanwerk
Afbreking: span•werk
Samestelling: span + werk
Selfstandige naamwoord: spanwerk
Meervoud: –
Betekenis:
• Die werk wat deur 'n groep mense wat as 'n eenheid funksioneer verrig word.
Gebruik:
• Spanwerk is die hoeksteen waarop sukses gebou word.
Sinoniem:
• samespel
• samewerking
• simbiose
Vertaling:
Engels: team work
Nederlands: spanwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|