Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandpraatjie
aandpraatjie [boodskap #147125] Wed, 04 December 2024 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandpraatjie
Afbreking: aand•praat•jie
Samestelling: aand + praatjie


Selfstandige naamwoord: aandpraatjie
Meervoud: aandpraatjies

Betekenis:
• 'n Geselsie in die aand.

Gebruik:
• Die politikus se oggend- en aandpraatjies stem nie ooreenstem nie. [Hy kan nie vertrou word nie].

Antoniem:
• môrepraatjie
• oggendpraatjie

Vertaling:
Engels: evening talk
Nederlands: avondgesprek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigsagsgewys
Volgende onderwerp: spanwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:28:56 UTC 2024