Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sigsagsgewys
sigsagsgewys [boodskap #147124] Wed, 04 December 2024 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sigsagsgewys
Afbreking: sig•sags•ge•wys
Samestelling: sigsag + -s- + -gewys


Byvoeglike naamwoord: sigsagsgewys
Attributief: sigsagsgewyse

Betekenis:
• Wat met skerp draaie heen en weer te beweeg.

Gebruik:
• Die man het sigsagsgewys weggehardloop terwyl daar op hom geskiet is.

Sinoniem:
• slingerend

Vertaling:
Engels: in a zigzag fashion
Nederlands: zigzagsgewijs, zigzaggend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplaveer
Volgende onderwerp: aandpraatjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:55:03 UTC 2024