titelverdediger [boodskap #147120] |
Wed, 04 December 2024 14:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
titelverdediger
Afbreking: ti•tel•ver•de•di•ger
Samestelling: titel + verdediger
Selfstandige naamwoord: titelverdediger
Meervoud: titelverdedigers
Betekenis:
• 'n Sportman wat sy titel verdedig. Die verdedigende kampioen.
Gebruik:
• Die titelverdediger het sy titel suksesvol verdedig.
Vertaling:
Engels: title defender, defending champion
Nederlands: titelverdediger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|