| dwelmbesit [boodskap #147113] |
Wo., 04 Desember 2024 09:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25321 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwelmbesit
Afbreking: dwelm•be•sit
Samestelling: dwelm + besit
Selfstandige naamwoord: dwelmbesit
Meervoud: –
Betekenis:
• Die besit van onwettige dwelms.
Gebruik:
• Die man word op aanklagte van dwelmbesit en -handel aangehou.
Vertaling:
Engels: drug possession
Nederlands: drugsbezit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|