Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » louere
louere [boodskap #147111] Tue, 03 December 2024 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
louere
Afbreking: lou•e•re


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: louere

Betekenis:
• Die roem, eer en onderskeiding van sukses.

Gebruik:
• Watter span gaan die jaar met die louere wegstap?

Spreekwoord:
• Op jou louere rus. [Tevrede wees met die prestasie wat bereik is en jou nie verder inspan nie.]

Sinoniem:
• eer
• onderskeiding
• oorwinning
• roem
• sege

Vertaling:
Engels: laurels
Nederlands: lauweren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reëlboek
Volgende onderwerp: demoniseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:47:38 UTC 2025