Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reëlboek
reëlboek [boodskap #147110] Tue, 03 December 2024 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reëlboek
Afbreking: re•ël•boek
Samestelling: reël + boek


Selfstandige naamwoord: reëlboek
Meervoud: reëlboeke
Verkleinwoord: reëlboekie
Meervoud van verkleining: reëlboekies

Betekenis:
• 'n Boek met reël wat nagekom moet word.

Gebruik:
• Daar is nie so 'n reël in die reëlboek nie.

Vertaling:
Engels: rulebook
Nederlands: regelboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dubbelsinnigheid
Volgende onderwerp: louere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:55:13 UTC 2024