dubbelsinnigheid [boodskap #147109] |
Tue, 03 December 2024 10:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dubbelsinnigheid
Afbreking: dub•bel•sin•nig•heid
Samestelling: dubbelsinnig + -heid
Selfstandige naamwoord: dubbelsinnigheid
Meervoud: dubbelsinnighede
Betekenis:
• Die toestand van dubbelsinnig wees. Iets wat op meer as een manier interpreteer kan word.
Gebruik:
• Gedigte is dikwels vol dubbelsinnigheid, simboliek, ironie en ander stilistiese elemente, wat dit ooplaat vir interpretasie.
Sinoniem:
• dubbelslagtigheid
• meerduidigheid
• onduidelikheid
• teenstrydigheid
• tweeledigheid
• veelsinnigheid
Antoniem:
• ondubbelsinnigheid
Vertaling:
Engels: ambiguity
Nederlands: dubbelzinnigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|