Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondersee
ondersee [boodskap #147104] Mon, 02 December 2024 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondersee
Afbreking: on•der•see
Samestelling: onder + see


Byvoeglike naamwoord: ondersee
Attributief: ondersese

Betekenis:
• Wat onder die water van die see (benede seespieël) lê.

Gebruik:
• Die ondersese kabel is beskadig.

Sinoniem:
• onderwater

Vertaling:
Engels: submarine, undersea
Nederlands: onderzees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeepsanker
Volgende onderwerp: vreugdevol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:03:23 UTC 2025