Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorsee
oorsee [boodskap #147102] Mon, 02 December 2024 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorsee
Afbreking: oor•see
Samestelling: oor + see


Byvoeglike naamwoord: oorsee
Attributief: oorsese

Betekenis:
• Wat aan die oorkant van die see/ die anderkant van die oseaan is.

Gebruik:
• Sy woon oorsee (bywoord).
• Die Falkland-eilande is 'n Britse oorsese gebied.

Sinoniem:
• transatlanties

Vertaling:
Engels: over the sea
Nederlands: overzee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spekulasie
Volgende onderwerp: skeepsanker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:13:13 UTC 2024