Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenreaksie
teenreaksie [boodskap #147099] Mon, 02 December 2024 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenreaksie
Afbreking: teen•re•ak•sie
Samestelling: teen + reaksie


Selfstandige naamwoord: teenreaksie
Meervoud: teenreaksies

Betekenis:
• 'n Reaksie op 'n reaksie.

Gebruik:
• Volgens Newton se derde wet is daar vir elke aksie 'n gelyke teenreaksie.

Wisselvorm:
• teëreaksie

Sinoniem:
• gevolg
• teendeel
• terugslag
• verset
• weerstand

Vertaling:
Engels: counter-reaction, backlash
Nederlands: tegenreactie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marathonatleet
Volgende onderwerp: politiekery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:01:59 UTC 2024