Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandkas
brandkas [boodskap #147094] Thu, 28 November 2024 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandkas
Afbreking: brand•kas
Samestelling: brand + kas


Selfstandige naamwoord: brandkas
Meervoud: brandkaste
Verkleinwoord: brandkassie
Meervoud van verkleining: brandkassies

Betekenis:
• 'n Versterkte, vuurvaste kas waarin kosbare items toegesluit word.

Gebruik:
• Die polisieman sluit sy dienswapen in die brandkas toe.

Sinoniem:
• brandkluis
• kluis

Vertaling:
Engels: safe, fire-proof box
Nederlands: brandkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedenkdiens
Volgende onderwerp: nagvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:13:03 UTC 2025