ad loc. [boodskap #147089] |
Tue, 26 November 2024 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ad loc.
Afbreking: ad loc.
Afkorting: ad loc.
Betekenis:
• Afkorting vir "op die aangehaalde plek", "ter aangehaalde plaatse".
Gebruik:
• So 'n interpretasie van Romeine 1:20 word in Gifford 1886, ad loc. gevind.
Sinoniem:
• t.a.p.
Vertaling:
Engels: ad loc.
Nederlands: ad loc.
Nota:
• Van Latyn, "ad locum.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|