plaatse [boodskap #147088] |
Tue, 26 November 2024 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaatse
Afbreking: plaat•se
Selfstandige naamwoord: plaatse
Betekenis:
• Op die genoemde/ bedoelde plek (in die vaste uitdrukking "ter plaatse").
Gebruik:
• Hy is ter plaatse goed bekend.
• Die seun is van die rugbyveld afgedra en is ter plaatse oorlede.
Vertaling:
Engels: locally, on the spot, on the premises
Nederlands: plaatse
Nota:
• Die uitdrukkings "ter plaatse" en "ter plekke" is sinonieme.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|