Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demagogie
demagogie [boodskap #147086] Tue, 26 November 2024 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
demagogie
Afbreking: de•ma•go•gie


Selfstandige naamwoord: demagogie
Meervoud:

Betekenis:
• Die kuns van die demagoog. Die opsweping en verleiding van die gepeupel.

Gebruik:
• Diktators gebruik dikwels verwarring, terreur en demagogie om die massas te mobiliseer.

Sinoniem:
• opruiery
• opswepery

Verwant:
• demagogies
• demagoog

Vertaling:
Engels: demagogy
Nederlands: demagogie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demagoog
Volgende onderwerp: vaslegging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:53:54 UTC 2025