hoendertande [boodskap #147079] |
So, 24 November 2024 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoendertande
Afbreking: hoen•der•tan•de
Samestelling: hoender + tande
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: hoendertande
Betekenis:
• Iets wat baie skaars is; seldsaam; onverkrygbaar.
Gebruik:
• Eiers deesdae so skaars soos hoendertande.
Vergelyking:
• So skaars soos hoendertande. [Baie skaars.]
Vertaling:
Engels: hen's teeth
Nederlands: kippentanden
Nota:
• Hoenders het beslis nie tande nie!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So, 24 November 2024 19:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|