Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sikspens
sikspens [boodskap #147077] Sun, 24 November 2024 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sikspens
Afbreking: siks•pens


Selfstandige naamwoord: sikspens
Meervoud: sikspense

Betekenis:
• 'n Ou muntstuk met die waarde van ses pennies of vyf sent.

Gebruik:
De Tijd was die eerste Nederlandse koerant in die Oranje-Vrystaat wat destyds vir 'n sikspens verkoop is.

Spreekwoord:
• So blink soos 'n nuwe sikspens. [Netjies en deftig aangetrek.]
• Niks vir niks en baie min vir 'n sikspens. [Vir alles moet kontant betaal word.]

Sinoniem:
• vyfsent

Vertaling:
Engels: sixpence
Nederlands: zes pence, vijf cent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slypsteen
Volgende onderwerp: klokslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:50:36 UTC 2025