Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerkmuis
kerkmuis [boodskap #147075] So, 24 November 2024 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kerkmuis
Afbreking: kerk•muis
Samestelling: kerk + muis


Selfstandige naamwoord: kerkmuis
Meervoud: kerkmuise
Verkleinwoord: kerkmuisie
Meervoud van verkleining: kerkmuisies

Betekenis:
• 'n Muis wat in 'n kerk woon.

Gebruik:
• Terwyl die dominee preek hardloop 'n kerkmuis onder die banke deur.

Vergelyking:
• So arm soos 'n kerkmuis. [Baie arm.]

Afgelei:
• kerkmuisarm

Vertaling:
Engels: church mouse
Nederlands: kerkmuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insetting
Volgende onderwerp: slypsteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:06:55 MGT 2024