insetting [boodskap #147074] |
So, 24 November 2024 10:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insetting
Afbreking: in•set•ting
Samestelling: inset + -ing
Selfstandige naamwoord: insetting
Meervoud: insettinge, insettings
Verkleinwoord: insettinkie
Meervoud van verkleining: insettinkies
Betekenis:
• 'n Instelling of verbod.
Gebruik:
• Onderhou dan sorgvuldiglik al die insettinge en die verordeninge wat ek julle vandag voorhou. [Deuteronomium 11:32]
Sinoniem:
• ordinansie
• statuut
• instelling
• verbod
• verordening
Vertaling:
Engels: statute, institution
Nederlands: inzetting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So, 24 November 2024 11:03] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|