maatnaam [boodskap #147073] |
Sat, 23 November 2024 20:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maatnaam
Afbreking: maat•naam
Samestelling: maat + naam
Selfstandige naamwoord: maatnaam
Meervoud: maatname
Betekenis:
• 'n Selfstandige naamwoord wat 'n hoeveelheid aandui.
Gebruik:
• Voorbeelde van maatname is 'n koppie melk, 'n emmer water, 'n liter petrol en 'n meter tou.
Vertaling:
Engels: measure noun
Nederlands: maatnaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|