Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuikenmoord
kuikenmoord [boodskap #147072] Sa, 23 November 2024 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuikenmoord
Afbreking: kui•ken•moord
Samestelling: kuiken + moord


Selfstandige naamwoord: kuikenmoord
Meervoud:

Betekenis:
• Die afknouing of oorrompeling van 'n kleiner of swakker persoon wat nie jou portuur is nie. Onregverdige kompetisie.

Gebruik:
• Die Springbokke pleeg kuikenmoord in hulle wedstryd teen Namibië.

Spreekwoord:
• Hy pleeg kuikenmoord. [Gesê as 'n groot persoon 'n kleiner persoon oorheers of afknou.]

Sinoniem:
• afknouery
• oorheersing
• oorrompeling
• wreedheid

Vertaling:
Engels: chicken murder, bullying
Nederlands: kippenmoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsluit
Volgende onderwerp: maatnaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:38:16 MGT 2024