Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leerlooier
leerlooier [boodskap #147069] Sa., 23 November 2024 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leerlooier
Afbreking: leer•looi•er
Samestelling: leer + looi + -er


Selfstandige naamwoord: leerlooier
Meervoud: leerlooiers

Betekenis:
• 'n Persoon of besigheid wat leer looi (die velle van diere brei).

Gebruik:
• Petrus het geruime tyd daar in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier. [Handelinge 9:43]

Sinoniem:
• looier
• leerbereider

Afgelei:
• leerlooiery

Vertaling:
Engels: tanner, leather producer
Nederlands: leerlooier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mededeling
Volgende onderwerp: ongebaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 08:02:47 UTC 2025