mededeling [boodskap #147068] |
Sa, 23 November 2024 13:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mededeling
Afbreking: me•de•de•ling
Samestelling: meedeel + -ing
Selfstandige naamwoord: mededeling
Meervoud: mededelinge, mededelings
Verkleinwoord: mededelinkie
Meervoud van verkleining: mededelinkies
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van meedeel (om inligting bekend te maak).
Gebruik:
• Die laaste mededeling het skaars van die probleem melding gemaak.
Wisselvorm:
• meedeling
Sinoniem:
• aankondiging
• afkondiging
• bekendmaking
• kommunikasie
• korrespondensie
• openbaring
• vermelding
Hiponiem:
• persmededeling
Afkorting:
• med.
Vertaling:
Engels: announcement; communication
Nederlands: mededeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|