welvaartbelasting [boodskap #147067] |
Sat, 23 November 2024 13:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welvaartbelasting
Afbreking: wel•vaart•be•las•ting
Samestelling: welvaart + belasting
Selfstandige naamwoord: welvaartbelasting
Meervoud: welvaartbelastings
Betekenis:
• 'n Belasting op iemand se rykdom (nettowaarde).
Gebruik:
• Welvaartbelasting veroorsaak dikwels dat kapitaal vlug en ryk mense die land verlaat, wat 'n geweldige negatiewe effek op die ekonomie kan hê.
Sinoniem:
• welstandsbelasting
• welvaartheffing
Vertaling:
Engels: wealth tax
Nederlands: vermogensbelasting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|