stapsgewys [boodskap #147066] |
Sat, 23 November 2024 13:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stapsgewys
Afbreking: staps•ge•wys
Samestelling: stap + -s- + gewys
Byvoeglike naamwoord: stapsgewys
Attributief: stapsgewyse
Betekenis:
• Wat in stappe of fases gedoen word.
Gebruik:
• Die proses sal stapsgewys geïmplementeer word.
Sinoniem:
• gaandeweg
• geleidelik
• langsamerhand
• trapsgewys
Vertaling:
Engels: in stages
Nederlands: stapsgewijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|