polisiehond [boodskap #147064] |
Sat, 23 November 2024 11:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polisiehond
Afbreking: po•li•sie•hond
Samestelling: polisie + hond
Selfstandige naamwoord: polisiehond
Meervoud: polisiehonde
Verkleinwoord: polisiehondjie
Meervoud van verkleining: polisiehondjies
Betekenis:
• 'n Opgeleide hond wat vir polisiëring gebruik word.
Gebruik:
• Die lede in die honde-eenheid vorm 'n hegte band met hulle polisiehonde en hul honde word later soos familie.
Vertaling:
Engels: police dog
Nederlands: politiehond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|