Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsnuffel
uitsnuffel [boodskap #147063] Sa, 23 November 2024 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsnuffel
Afbreking: uit•snuf•fel
Samestelling: uit + snuffel


Werkwoord: snuffel uit, uitsnuffel
Verlede tyd: het uitgesnuffel

Betekenis:
• Om deur te snuffel (aan iets te ruik) iets te ontbloot.
• (figuurlik) Om iets op te spoor deur daarvoor te soek.

Gebruik:
• Die polisiehond snuffel gereeld dwelmsmokkelaars uit.
• Die spioen het al die staat se geheime uitgesnuffel.

Sinoniem:
• ontbloot
• ontdek
• opspoor
• uitvis

Vertaling:
Engels: to sniff out, ferret out; to snoop out
Nederlands: uitsnuffelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwelmsmokkelaar
Volgende onderwerp: polisiehond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 14:21:46 MGT 2024