honde-eenheid [boodskap #147061] |
Sa, 23 November 2024 11:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
honde-eenheid
Afbreking: hon•de-een•heid
Samestelling: honde + eenheid
Selfstandige naamwoord: honde-eenheid
Meervoud: honde-eenhede
Betekenis:
• 'n Eenheid wat opgeleide honde vir polisiëring of patrollies gebruik.
Gebruik:
• Die polisie se honde-eenhede het 'n dwelmsmokkelaar op die lughawe uitgesnuffel.
Vertaling:
Engels: dog unit, canine unit
Nederlands: hondeneenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|