ampstaal [boodskap #147060] |
Sa, 23 November 2024 11:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ampstaal
Afbreking: amps•taal
Samestelling: amp + -s- + taal
Selfstandige naamwoord: ampstaal
Meervoud: ampstale
Betekenis:
• 'n Amptelike taal vat vir administratiewe doeleindes gebruik word.
Gebruik:
• Deens is die ampstaal van Denemarke.
• Afrikaans is een van die ampstale van Suid-Afrika.
Vertaling:
Engels: official language
Nederlands: officiële taal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|