Betekenis:
• (optika) 'n Kristal of ander deursigtige voorwerp wat ligstrale van rigting kan laat verander.
• (wiskunde) 'n Driedimensionele voorwerp met twee identiese, parallelle vlakke wat veelhoeke is.
Gebruik:
• Die prisma breek die wit lig in 'n spektrum van kleure op.
Afgelei:
• prismakyker
• prismaties
Vertaling:
Engels: prism
Nederlands: prisma
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.