Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiervormig
eiervormig [boodskap #147056] Wed, 20 November 2024 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiervormig
Afbreking: ei•er•vor•mig
Samestelling: eier + vormig


Byvoeglike naamwoord: eiervormig
Attributief: eiervormige

Betekenis:
• Wat die vorm van 'n eier het.

Gebruik:
• Die boom se blare is eiervormig.

Sinoniem:
• ovaal

Afgelei:
• halfeiervormig

Vertaling:
Engels: egg-shaped, ovate, oval
Nederlands: eivormig, eiervormig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ovaal
Volgende onderwerp: invoegsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:43:57 UTC 2024