Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoekpunt
hoekpunt [boodskap #147054] Wed, 20 November 2024 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hoekpunt.
'n Hoekpunt.
hoekpunt
Afbreking: hoek•punt
Samestelling: hoek + punt


Selfstandige naamwoord: hoekpunt
Meervoud: hoekpunte
Verkleinwoord: hoekpuntjie
Meervoud van verkleining: hoekpuntjies

Betekenis:
• Die punt waar die bene van 'n hoek bymekaar kom.

Gebruik:
• 'n Driehoek het drie sye en drie hoekpunte.

Afgelei:
• hoekpuntlyn

Vertaling:
Engels: angular point, vertex
Nederlands: hoekpunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kubus
Volgende onderwerp: ovaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:54:45 UTC 2024