basisvorm [boodskap #147051] |
Wo, 20 November 2024 14:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
basisvorm
Afbreking: ba•sis•vorm
Samestelling: basis + vorm
Selfstandige naamwoord: basisvorm
Meervoud: basisvorme, basisvorms
Betekenis:
• (taalkunde) Die kortste deel van 'n woord wat sin maak (m.a.w. alleen kan staan en betekenis dra).
• Die eenvoudigste vorm van iets, sonder enige versierings of tierlantyntjies.
Gebruik:
• Die basisvorm van die woord "skape" is "skaap" en die basisvorm van "geslaap" is "slaap".
• Die basisvorm van 'n kubus is die vierkant.
Sinoniem:
• grondvorm
• stam
Vertaling:
Engels: base form, base shape; root word, stem
Nederlands: basisvorm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo, 20 November 2024 16:44] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|