Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrugtestelery
vrugtestelery [boodskap #147049] Wed, 20 November 2024 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrugtestelery
Afbreking: vrug•te•ste•le•ry
Samestelling: vrugte + steel + -ery


Selfstandige naamwoord: vrugtestelery
Meervoud:

Betekenis:
• Die steel/ gaps van vrugte, dikwels reg van die vrugtebome af.

Gebruik:
• In my grootwordjare was vrugtestelery die toppunt van kattekwaad.

Vertaling:
Engels: fruit theft
Nederlands: fruitdiefstal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterwe
Volgende onderwerp: woorddeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:26:11 UTC 2024