sterwe [boodskap #147048] |
Tue, 19 November 2024 19:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sterwe
Afbreking: ster•we
Uitspraak: /ˈstɛrvə/
Werkwoord: sterwe
Verlede tyd: het gesterwe
Teenwoordige deelwoord: sterwende
Verlede deelwoord: gestorwe
Betekenis:
• Om dood te gaan; ophou om te lewe.
Gebruik:
• Ons sal lewe, ons sal sterwe – ons vir jou, Suid-Afrika. [Die Stem]
Wisselvorm:
• sterf
Sinoniem:
• afsterf
• doodgaan
• heengaan
• omkom
• sneuwel
Antoniem:
• lewe
Hiponiem:
• afsterwe
• uitsterwe
Afgelei:
• sterweling
• sterwend
• sterwensangs
• sterwensbegeleiding
• sterwensnood
• sterwensuur
Vertaling:
Engels: to die, pass away
Nederlands: sterven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|