Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebod
gebod [boodskap #147047] Tue, 19 November 2024 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21112
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebod
Afbreking: ge•bod


Selfstandige naamwoord: gebod
Meervoud: gebooie, gebode

Betekenis:
• 'n Bevel van 'n hoër gesag wat nagekom moet word.

Gebruik:
• Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. [Matteus 22:37-38]

Sinoniem:
• bepaling
• bevel
• diktaat
• edik
• opdrag
• ordonnansie
• reël
• regulasie
• verbod
• verordening
• voorskrif
• wet

Hiponiem:
• huweliksgebod
• kerkgebod
• liefdesgebod
• proefgebod

Vertaling:
Engels: commandment, order
Nederlands: gebod

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetbal
Volgende onderwerp: sterwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 28 22:25:30 UTC 2025