voetbal [boodskap #147046] |
Tue, 19 November 2024 18:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voetbal
Afbreking: voet•bal
Samestelling: voet + bal
Selfstandige naamwoord: voetbal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Bal wat met die voet geskop word, soos 'n sokker- of 'n rugbybal.
• 'n Spel waar 'n bal rondgeskop word, soos met rugby of sokker.
Gebruik:
• Die seun pomp die pap voetbal met 'n fietspomp op.
• Hy speel graag voetbal.
Hiponiem:
• rugbyvoetbal
• sokkervoetbal
Afgelei:
• voetbalbroek
• voetbalklere
• voetbalklub
• voetbalskoen
• voetbalspeler
• voetbaltrui
• voetbalunie
• voetbalveld
• voetbalwedstryd
Vertaling:
Engels: football
Nederlands: voetbal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|