vervolger [boodskap #147045] |
Tue, 19 November 2024 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervolger
Afbreking: ver•vol•ger
Samestelling: vervolg + -er
Selfstandige naamwoord: vervolger
Meervoud: vervolgers
Betekenis:
• Iemand wat iemand anders aankla, of agternasit om hom kwaad te doen.
Gebruik:
• Paulus was 'n meedoënlose vervolger van Christene, maar hy het hom tydens 'n reis na Damaskus bekeer.
Sinoniem:
• aanklaer
• aanvaller
• teisteraar
• vyand
Hiponiem:
• heksevervolger
• jodevervolger
• kettervervolger
• kroonvervolger
• vervolgery
Vertaling:
Engels: persecutor
Nederlands: vervolger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|