onintelligent [boodskap #147044] |
Tue, 19 November 2024 18:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onintelligent
Afbreking: on•in•tel•li•gent
Samestelling: on- + intelligent
Byvoeglike naamwoord: onintelligent
Vergrotende trap: onintelligenter
Oortreffende trap: onintelligentste
Attributief: onintelligente
Betekenis:
• Wat nie baie slim/ skrander is nie.
Gebruik:
• Onintelligent was hy beslis nie.
Sinoniem:
• dom
• onintellektueel
• verstandeloos
Antoniem:
• intelligent
Vertaling:
Engels: onintelligent
Nederlands: onintelligent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|