Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belewe
belewe [boodskap #147043] Tue, 19 November 2024 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
belewe
Afbreking: be•le•we
Samestelling: be- + lewe


Werkwoord: belewe
Verlede tyd: het belewe

Betekenis:
• Om iets te ondervind; mee te maak.

Gebruik:
• Laat my weer blydskap en vreugde belewe. [Psalms 51:10]
• Ek is die man wat ellende belewe het. [Klaagliedere 3:1]

Wisselvorm:
• beleef

Sinoniem:
• deurmaak
• ervaar
• meemaak
• ondervind

Afgelei:
• belewenis

Vertaling:
Engels: to experience, live through, live to see
Nederlands: beleven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontkom
Volgende onderwerp: onintelligent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:00:53 UTC 2024