ontkom [boodskap #147042] |
Tue, 19 November 2024 17:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontkom
Afbreking: ont•kom
Samestelling: ont- + kom
Werkwoord: ontkom
Verlede tyd: het ontkom
Betekenis:
• Om van iets wat sleg is te ontsnap/ vry te kom.
Gebruik:
• Die man het die krokodil te kake naelskraap ontkom.
• Die polisieman het ternouernood aan die dood ontkom toe 'n rower op hom losgebrand het.
Sinoniem:
• afskud
• ontduik
• ontglip
• ontsnap
• ontvlug
• ontwyk
• verhoed
• vrykom
• vryspring
• wegkom
Afgelei:
• onontkoombaar
• ontkoming
• ontkomkans
Vertaling:
Engels: to escape, aflee, void
Nederlands: ontkomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|