Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkeerskonstabel
verkeerskonstabel [boodskap #147041] Tue, 19 November 2024 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkeerskonstabel
Afbreking: ver•keers•kon•sta•bel
Samestelling: verkeer + -s- + konstabel


Selfstandige naamwoord: verkeerskonstabel
Meervoud: verkeerskonstabels
Verkleinwoord: verkeerskonstabeltjie
Meervoud van verkleining: verkeerskonstabeltjies

Betekenis:
• Persoon wat die verkeer reël en seker maak dat bestuurders die padreëls gehoorsaam.

Gebruik:
• Die verkeerskonstabel het die jaagduiwel afgetrek en hom beboet.

Sinoniem:
• verkeersagent
• verkeersbeampte
• spietkop (informeel)

Vertaling:
Engels: traffic constable, speed cop, pointsman
Nederlands: verkeersregelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geloofslewe
Volgende onderwerp: ontkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:16:51 UTC 2025