geloofslewe [boodskap #147040] |
Tue, 19 November 2024 15:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geloofslewe
Afbreking: ge•loofs•le•we
Samestelling: geloof + -s- + lewe
Selfstandige naamwoord: geloofslewe
Meervoud: geloofslewens
Betekenis:
• Die deel van 'n mens se lewe wat met godsdiens te make het.
Gebruik:
• Gebed is 'n belangrike element van ons geloofslewe.
Sinoniem:
• geesteslewe
Vertaling:
Engels: life of faith, inner life
Nederlands: geloofsleven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|