Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katkiseer
katkiseer [boodskap #147038] Di, 19 November 2024 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
katkiseer
Afbreking: kat•ki•seer


Werkwoord: katkiseer
Verlede tyd: het gekatkiseer

Betekenis:
• Om die finale godsdiensonderrig voor aanneming as 'n lidmaat van 'n kerk te gee of te ontvang.
• (figuurlik) Om kwaai te berispe of langdurig te ondervra.

Gebruik:
• Ons katkiseer by ds. Wouter de Vos.
• Die meneer het ons behoorlik oor die vrugtestelery gekatkiseer.

Afgelei:
• katkiseerboek
• katkiseermeester

Verwant:
• katkisasant
• katkisasie

Vertaling:
Engels: to catechize, give confirmation-classes; lecture, rebuke
Nederlands: catechiseren; langdurig ondervragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo, 20 November 2024 13:03]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: versoeter
Volgende onderwerp: geloofslewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 10:21:45 MGT 2024