vervangingskoste [boodskap #147030] |
Sun, 17 November 2024 15:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervangingskoste
Afbreking: ver•vang•ings•kos•te
Samestelling: vervanging + -s- + koste
Selfstandige naamwoord: vervangingskoste
Meervoud: vervangingskostes
Betekenis:
• Die koste om iets te vervang.
Gebruik:
• Die skool verwag dat leerders wat boeke verloor of beskadig die vervangingskoste daarvan sal betaal.
Sinoniem:
• vervangingsprys
• vervangingswaarde
Vertaling:
Engels: replacement cost
Nederlands: vervangingskosten, vervangingsprijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|