herevalueer [boodskap #147024] |
Sun, 17 November 2024 09:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herevalueer
Afbreking: her•e•va•lu•eer
Samestelling: her- + evalueer
Werkwoord: herevalueer
Verlede tyd: het geherevalueer
Betekenis:
• Om weer te evalueer; opnuut beoordeel.
Gebruik:
• Jy moet jou prioriteite herevalueer.
• Die wet moet dringend geherevalueer word.
afgelei:
• herevaluasie
Vertaling:
Engels: to reevaluate, reassess
Nederlands: herevalueren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|