vasvang [boodskap #147016] |
Sat, 16 November 2024 14:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vasvang
Afbreking: vas•vang
Samestelling: vas + vang
Werkwoord: vang vas, vasvang
Verlede tyd: het vasgevang
Betekenis:
• Om te vang en nie te los nie.
Gebruik:
• Verkeerde dade vang 'n mens in 'n strik vas.
• Die gebeure is op kamera vasgevang.
Sinoniem:
• beetgryp
• beetvat
• inkerker
• insluit
• vasgryp
• vaskeer
• vaslê
• vaspen
Vertaling:
Engels: to capture, catch, trap
Nederlands: vastlegging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|